Site Overlay

Elze Goosen

Wat my veral geinspireer het, was jul idees oor “foraging”, die pragtige gedekte middagete tafel elke dag, die materiaal wat jul gekies het om mee te werk, die praktiese les om die dak installasies te doen en jul ongelooflike professionele manier van als doen!