Dankie weereens vir n onvergeetlike drie dae, dit was n ongelooflike groot voorreg om van julle te leer. Ek is geinspireer, veral om nuut te dink! Mag julle net meer en meer gebless word in alles wat julle doen. Julle harte en passie is beautiful.